As jy nuut in die Crypto wêreld is, kan dit oorweldigend voorkom. Ons seine benodig geen vooraf kennis nie. Opleiding en bystand word verskaf.
Tyd is geld!
Elke minuut wat jy nie die nuutste informasie het nie, mis jy uit op groot geleenthede om jou geld te vermeerder of kan selfs aan die verkeerde kant van die mark beland en baie geld verloor.
Daarom is dit noodsaaklik om 'n professionele span aan te stel met ondervinding in die Crypto wêreld om jou by te staan en advies te gee.

1-20
Seine per dag
100% +
profyt p/m
9/10
akkuraatheid

'n Span fundamentele ontleders verskaf die nuutste verwikkelings en nuus, asook 'n span tegniese ontleders wat saam met 'n algoritmiese "Trading Bot" werk om die mark se draaipunt te bepaal en die beste moontlike koop en verkoop punte aan te dui.
Ek is 'n beginner. Waar begin ek?
Die webwerf is kort en kragtig geskryf in "plain Afrikaans" om jou nie deurmekaar te maak of verveel met onnodige inligting nie, so lees deur die webwerf en kontak ons op die laaste bladsy. Ons sal jou wys hoe om alles te doen vanaf jou eerste Bitcoins koop met Rande, hoe om jou geld plus wins weer terug in jou rekening te kry, om te registreer by die handel platvorms en selfs hoe om te koop en verkoop. Daar sal ook bystand wees per e-pos en Telegram om jou deur enige moeilikhede te help.
Hoeveel seine word per dag gestuur?
Dit hang baie af hoe die mark se rigting vir die dag lyk. Wanneer die mark rooi is sal daar moontlik net 1 - 5 seine gegee word, meestal om te waarsku teen verliese. Ander dae wanneer die mark groen is kan daar 10 - 30 seine gegee word as die geleenthede dit toelaat.
Hoeveel wins kan ek maak per sein?
Alt Coin seine werk op 'n risikovlakstruktuur. Lae risiko gee gemiddeld 5% profyt, middel risiko 25% en hoë risiko tot en met 80% profyt per coin. As jy die risiko kan vat is daar tye wat jou geld 800% profyt per dag kan maak!
Hoe ontvang ek die seine?
Sodra jou betaling gedoen is sal jy op 'n geslote Telegram kanaal genooi word. Dit is die enigste manier hoe die informasie konfidensieel gehou kan word. Teen die tyd wat die nuus wyd verspreid is oor die wêreld en ander begin aankoop, ry ons lede die golwe tot bo en verkoop dan teen watter risiko vlak jy bereid is om te gaan.
Hoeveel kos die seine?
'n Maandelikse fooi van slegs R500. Maand tot maand basis. Dit werk uit op R1 per sein.
As jy met slegs vyf duisend rand se belegging begin handel dryf, gaan jou maand se fooi terug betaal word in die eerste dag.
'n Jaarlikse pakket is ook beskikbaar teen afslag prys van R5000 as jy nie deur die maandelikse betaling moeite wil gaan nie.
Hoekom verskaf ons hierdie inligting so goedkoop?
Ons handel ook met dieselfde seine as wat vir ons lede gestuur word en trek dus wins uit die mark in plaas van ons uit ons lede.
So die seine wat gegee word is akkuraat genoeg dat ons self geld in sit.
Hoe sluit ek aan om my geld ook te verdubbel?
Gaan na die volgende bladsy by "Kontak Ons" en vul die vorm in, of kontak direk by info@sabitcointrading.co.za